GROEP-BEGRAFNISASSOSIASIE
Om ‘n geliefde aan die dood af te staan is en bly ‘n emosionele skok en niks kan u daarop voorberei nie.
Sterftes kan as gevolg van natuurlike of onnatuurlike oorsake wees en die prosedures wat gevolg moet word, verskil effens. Hier is 'n paar riglyne wat u kan help.
Sterfte weens siekte, kanker, hartaanval, beroerte, nierversaking, ens.
A. Wanneer ‘n geliefde in die hospitaal sterf;
Neem asseblief kennis
Indien die oorledene in die hospitaal opgeneem is as gevolg van 'n ongeluk, bv. motorongeluk, van trappe af val, ens. en oorlede is na 'n tydperk (dag/e, maand/e of jaar/e), of ‘n persoon tydens 'n operasie afsterf terwyl hy/sy nog onder verdowing is, of nie weer sy/haar bewussyn herwinnie, word dit as onnatuurlike oorsake beskou. Wanneer 'n sterfte voorkom as gevolg van 'n epileptiese aanval (selfs al is die oorledene onder die mediese behandeling vir epilepsie), word dit ook as onnatuurlike oorsake beskou.
B. Wanneer ‘n geliefde tuis of by ‘n verpleeginrigting sterf;
C. Wanneer ‘n geliefde onverwags sterf (weens natuurlike oorsake)
D. Indien iemand tuis of in die buiteland sterf
Onnatuurlike oorsakE
Sterfte weens ‘n ongeluk, verdrinking, selfmoord, ens
A. Wanneer ‘n geliefde in 'n hospitaal / ouetehuis sterf
B. Wanneer ‘n geliefde tuis sterf
Om 'n begrafnis te reël, is nie ‘n maklike taak nie. Ons by die GBA bied 'n uiters hoë en toegewyde diens vir die gesin en hul geliefde. Ons sal u inlig oor al u opsies, keuses en u tegemoetkom met u wense en die van die oorledene.